29/08/2026
Baie dankie Zoetendal Akademie/ Academy dat Bredasdorp Trailers deel kon wees van julle suksesvolle Proe aand! 'n Geleentheid waar daar altyd so moeite ingesit word.
Ons is trots om julle skool te ondersteun.