27/11/2025
Soooo gister 26-11-25 het hierdie mooie dame haar lisensie geSLAAG by Bellrail verkeers departement 🥳🥳🥳
wow ek is so so trots op jou Melissa! Als 1ste keer flawlessly reggekry good job 🥹 - dankie vir julle lojaliteit en awesome mens wat jy is, ennnn jy was net n plesier om te leer! CONGRATULATIONS en lekker celebrate 🤩
Dankie dat julle ProfeChanel Driving School gekies en vertrou het met hierdie journey.
✅
061 097 7493