30/04/2026
🌧️ Upington reën nie vandag nie… hy spoel! 😅
As jou windscreen wipers nou klink soos ’n bok wat oor ’n sinkdak gly — kom Walker’s Midas toe.
Ons het topgehalte wipers teen lekker pryse, sodat jy weer kan sien waar jy ry… en nie net raai waar die pad is nie. 👀🚗
Walker’s Midas Upington & Kathu
P.S. Beste koffie in Upington by groot Midas