PTS Puncture Proof

Directions Website

PTS Puncture Proof ๐——๐—ฟ๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐—น๐—ฑ. ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐˜† ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐—ฒ๐—ฑ. ๐—š๐—ผ ๐—™๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ฟ. est. 2025
๐Ÿ“Brits, North-West
Frans +27 76 820 9571

Desember-vakansie is om die draai ๐Ÿ˜Ž๐Ÿšจ โ€™N PAP BAND KAN JOU VAKANSIE IN DIE WIELE RY! ๐Ÿ›ž BESKERM JOU BANDE MET PTS PUNCTURE ...
27/10/2026

Desember-vakansie is om die draai ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿšจ โ€™N PAP BAND KAN JOU VAKANSIE IN DIE WIELE RY!

๐Ÿ›ž BESKERM JOU BANDE MET PTS PUNCTURE PROOFING VOORDAT JY DIE LANGPAD AANDURF!

๐Ÿ”ฅ JOU VAKANSIE BEGIN BY JOU BANDE! PTS Puncture Proof Brits is 'n gemagtigde SAILUN handelaar met die heel beste pryse EN diens in die omgewing!

๐Ÿšจ MOENIE DAT โ€™N PAP BAND jou Desemberplanne verwoes nie!

๐Ÿ›ž VOOR JY DIE LANGPAD VAT โ€” PUNCTURE PROOF JOU BANDE!

๐Ÿ’ฅ BRANDSTOF IS DUUR. PUNCTURES IS โ€™N ONNODIGE RISIKO!

๐Ÿ“ฒKontak ons VANDAG nog vir 'n kwotasie en om jou afspraak betyds te maak.
Frans 0768209571

Nuwe bande EN puncture proofing sommer onder EEN dak - 1 afspraak - 1 stop. Vir die beste pryse en diens, kontak vir Fra...
21/10/2026

Nuwe bande EN puncture proofing sommer onder EEN dak - 1 afspraak - 1 stop.
Vir die beste pryse en diens, kontak vir Frans vandag nog! ๐Ÿ“ฒ0768209571

14/10/2026
08/10/2026
08/10/2026

๐Ÿš— PTS Brits โ€“ Ry met gemoedsrus! ๐Ÿ›ž

Is dit tyd vir nuwe bande vir jou kar, bakkie, SUV of trok? By PTS Brits het ons die mees gewilde groottes in voorraad teen van die beste pryse in die dorp!

๐Ÿ›ž Nuwe Sailun-bande
๐Ÿ›ก๏ธ Puncture Proof jou bande
๐Ÿ’ช Beskerming vir jou voertuig รฉn gemoedsrus op die pad.

Hou jou gesin en jou werkers veilig โ€” Safety First!

๐Ÿ‘‰ Doen dit vandag. Geen spyt mรดre nie!

๐Ÿ“ž Kontak Frans: 076 829 9571
PTS Brits โ€“ We Puncture Proof.

๐——๐—ฟ๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐—น๐—ฑ. ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐˜† ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐—ฒ๐—ฑ. ๐—š๐—ผ ๐—™๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ฟ.
est. 2025
๐Ÿ“Brits, North-West
Frans +27 76 820 9571

Ons almal weet dit is 'n duur uitstappie om nuwe "tekkies" op jou voertuig te laat sit, maar dit hoef nie noodwendig die...
29/09/2026

Ons almal weet dit is 'n duur uitstappie om nuwe "tekkies" op jou voertuig te laat sit, maar dit hoef nie noodwendig die bank heeltemal te breek nie.

PTS Puncture Proof Brits is 'n amptelike Sailun handelaar en beskik oor voorraad in verskillende band groottes.

Ons staan gereed om jou te help teen bekostigbare pryse en topklas diens!

Puncture proofing รณรณk beskikbaar!
Fitment en allignment ingesluit - alles sommer so onder EEN dak.

Kontak vir Frans VANDAG nog op ๐Ÿ“ฒ0768209571

๐Ÿ›žManne wat nie hou van pap wiele nie!

PTS Puncture Proof Brits is 'n offisiรซle Sailun handelaar. Ons beskik oor voorraad in verskillende bandgroottes en ons s...
28/09/2026

PTS Puncture Proof Brits is 'n offisiรซle Sailun handelaar.

Ons beskik oor voorraad in verskillende bandgroottes en ons staan gereed om jou DADELIK of so gou as moontlik te help.

Ons kan ook jou bande vooraf puncture proof om seker te maak jy gaan staan nie met 'n pap wiel langs die pad nie - JOU veiligheid is ons PRIORITEIT!!!

Kontak vir Frans vandag nog ๐Ÿ“ฒ0768209571

Kom VANDAG nog in kontak met PTS Puncture Proof Brits vir die beste pryse op bande. Frans ๐Ÿ“ฒ0768209571Message pts punctur...
04/09/2026

Kom VANDAG nog in kontak met PTS Puncture Proof Brits vir die beste pryse op bande.

Frans ๐Ÿ“ฒ0768209571

Message pts puncture proof on WhatsApp. https://wa.me/message/JWPDAF67HPSBC1

Address

Gedeelte 417, Roodekopjes 44
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PTS Puncture Proof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby autos & automotive services