Kohn Boeredienste

Kohn Boeredienste Herstel en diens van Trekkers en implimente. Maintanance and repairs on tractors and implements.

01/06/2026

Loep soes stroep

01/06/2026

Enjin parte voorsien van Agriline.

Willie HuNter Hanekom

Ons gaan huistoe
01/06/2026

Ons gaan huistoe

28/05/2026

Full house

23/04/2026

Onbeplande sukkel sessie

20/04/2026
Busy busy busyFord 6600 het wel top gasket geblaas tussen 3+4 TD5.100 is in vir brieke en steering penne.County is in be...
16/04/2026

Busy busy busy
Ford 6600 het wel top gasket geblaas tussen 3+4
TD5.100 is in vir brieke en steering penne.
County is in bedradings proses.
Mazda 323 top gasket geblaas en die cv's wag nog vimy.

Lekker in Flippie.
14/04/2026

Lekker in Flippie.

Probleem is gevind. 1 & 2 se kompressie toets lees nog wel in spesifikasies, nie 100% nuut nie maar vir die ouderdom van...
11/04/2026

Probleem is gevind. 1 & 2 se kompressie toets lees nog wel in spesifikasies, nie 100% nuut nie maar vir die ouderdom van die trekker baie goed. Kyk die kompressie tussen 3& 4 dit dui aan dat die cylinder head gasket geblaas get tussen die twee cylinders. Sal maandag top afhaal om te sien wat aangaan. Ek is wel 95% seker van my diagnose.

On site injector testing
11/04/2026

On site injector testing

Address

Goedverwacht Farm Spes Bona Road
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kohn Boeredienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kohn Boeredienste:

Share