31/10/2018
Engine & Gearbox Master het n 25% afslag op labour op alle herstel werk vanaf 1 November 2018 tot en met 14 Desember 2018. Laat asb jul voertuie diens vroegtydig en laat ons bekwame vakmanne jul voertuie nagaan voor u die groot pad met vakansie aandurf. Ons doen ook services, remme (brieke), cv's, schocks, clutches asook diwwe, gearboxes en engines. Geen werk is te klein of te groot vir ons nie. So skakel ons gerus vir n afspraak of kwotasie. Tel 0219392202