Battlefields Caravan Park

Directions

Battlefields Caravan Park Battlefields Caravan Park is a family-run park on the Battlefields Route near Dundee, KwaZulu-Natal.

"Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou G...
01/11/2026

"Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan."

Josua 1:9

Dit is die laaste dag van Oktober. Mag November ’n mooi maand wees, vol nuwe geleenthede en mooi oomblikke.“Wishing you ...
31/10/2026

Dit is die laaste dag van Oktober. Mag November ’n mooi maand wees, vol nuwe geleenthede en mooi oomblikke.

“Wishing you a new month filled with joy, surprises, happiness, and success.”

𝗗𝗶𝗲 𝗯𝗲𝘀𝘁𝗲 𝗵𝗲𝗿𝗶𝗻𝗻𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝘄𝗮𝗻𝗻𝗲𝗲𝗿 𝗺𝗲𝗻𝘀 𝗸𝗮𝗺𝗽Kom kuier vir ons!🏕️ Kamp: R250 per staanplek per nag (4 persone)Hou...
30/10/2026

𝗗𝗶𝗲 𝗯𝗲𝘀𝘁𝗲 𝗵𝗲𝗿𝗶𝗻𝗻𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝘄𝗮𝗻𝗻𝗲𝗲𝗿 𝗺𝗲𝗻𝘀 𝗸𝗮𝗺𝗽

Kom kuier vir ons!

🏕️ Kamp: R250 per staanplek per nag (4 persone)
Houthuisie: R500 per nag (4 mense)

📍 Geleë naby Dundee, KwaZulu-Natal

📲 Bespreek jou naweek vandag: 072 099 9334 | 082 874 7626

📧 [email protected]

Foto’s: Flip Ferreira

Die reuk van ’n braaivleis oor warm kole, vars plaaslug en die geluid van die natuur om jou – dis hoe ’n regte naweekweg...
29/10/2026

Die reuk van ’n braaivleis oor warm kole, vars plaaslug en die geluid van die natuur om jou – dis hoe ’n regte naweekwegbreek moet voel.

By Battlefields Karavaanpark gaan kamp en braai hand aan hand. Hier is genoeg oop spasie om te ontspan, tyd saam met familie en vriende te geniet, en natuurlik lekker te braai te hou onder die sterre.

Pak jou tent en kom geniet die plaaslewe saam met ons.

📲 072 099 9334 | 082 874 7626
📧 [email protected]
📍 Naby Dundee, KwaZulu-Natal

Het jy geweet staproetes is een van die lekker buitelugaktiwiteite wat jy kan geniet wanneer jy by Battlefields Karavaan...
28/10/2026

Het jy geweet staproetes is een van die lekker buitelugaktiwiteite wat jy kan geniet wanneer jy by Battlefields Karavaanpark kom kamp?

Só lyk die uitsig as jy in die berg gaan stap👇⛰️

𝗞𝗼𝗻𝘁𝗮𝗸 𝗼𝗻𝘀:
📲 072 099 9334 | 082 874 7626
📧 [email protected]
📍 Naby Dundee, KwaZulu-Natal

Hierdie ruim kamer is ingerig met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. Die kamer beskik oor 'n privaat stoep, ...
27/10/2026

Hierdie ruim kamer is ingerig met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. Die kamer beskik oor 'n privaat stoep, 'n ruim en suite-badkamer, yskas, ketel, WiFi en 'n TV.

Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde, volledig toegeruste kombuis en 'n gesellige sitkamer.

Die sagte blou en groen skakerings in die dekor en beddegoed skep 'n kalmerende atmosfeer, perfek vir 'n ontspannende wegbreek.

📍 Geleë naby Dundee, KwaZulu-Natal

📲 Bespreek jou naweek vandag: 072 099 9334 | 082 874 7626

📧 [email protected]

Die lente is die ideale tyd vir ’n wegbreek na Battlefields Karavaanpark, net buite Dundee.Geniet ’n rustige kampnaweek ...
26/10/2026

Die lente is die ideale tyd vir ’n wegbreek na Battlefields Karavaanpark, net buite Dundee.

Geniet ’n rustige kampnaweek met tyd vir visvang, braai, swem en 'n wildsrit.

Met krag by elke staanplek, opwas- en ablusiegeriewe en ’n lapa met braaigeriewe is daar alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf.

072 099 9334 | 082 874 7626
[email protected]
Naby Dundee, KwaZulu-Natal

Foto: Flip Ferreira

"Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie." Spreuke 3:5
25/10/2026

"Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie."

Spreuke 3:5

'n Ruim en gemaklike kamer, perfek vir 'n rustige wegbreek by Battlefields Karavaanpark.Die kamer beskik oor 'n privaat ...
24/10/2026

'n Ruim en gemaklike kamer, perfek vir 'n rustige wegbreek by Battlefields Karavaanpark.

Die kamer beskik oor 'n privaat stoep, 'n ruim en suite-badkamer, yskas, ketel en WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde, volledig toegeruste kombuis en 'n gesellige sitkamer.

Kom rus, ontspan en geniet die rustigheid van die platteland.

📍 Geleë naby Dundee, KwaZulu-Natal
📲 Bespreek jou naweek vandag: 072 099 9334 | 082 874 7626
📧 [email protected]

23/10/2026

Beplan jou Desembervakansie!

Op soek na ’n bekostigbare wegbreek nader aan die huis? Bring die gesin na Battlefields Karavaanpark, net buite Dundee op die Slagvelderoete.

Kampeer teen slegs R250 per staanplek per nag vir tot 4 mense! Geniet rustige natuurskoon en lekker buitelugpret. Gaan stap, probeer jou geluk met visvang of geniet sommer net die tyd saam met die gesin.

📲 072 099 9334 | 082 874 7626
📧[email protected]
📍 Net buite Dundee, KwaZulu-Natal

’n Lekker Desemberwegbreek hoef nie ’n fortuin te kos nie.

Address

Battlefields Caravan Park
Dundee
3000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Battlefields Caravan Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby autos & automotive services