Cruiser Café

Call Directions Contact the business

Cruiser Café Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cruiser Café, Gas Station, 4 William Stewart Street, Joubertina.

☀️🥵 Skaduwee is lekker… maar ’n Freezo is nóg beter! 🥤Môre is FREEZO VRYDAG BY CRUISER CAFÉ!Kom koel af met jou gunsteli...
29/10/2026

☀️🥵 Skaduwee is lekker… maar ’n Freezo is nóg beter! 🥤

Môre is FREEZO VRYDAG BY CRUISER CAFÉ!

Kom koel af met jou gunsteling geur vir SLEGS R45! 🧊

🍫 Sjokolade
☕ Koffie
🥭 Mango/Passionfruit

📅Vrydag 30 Oktober
📍 Joubertina Engen/Toyota
⏰06:00-22:00

✨ African Oils & Vinegar – nou beskikbaar by Cruiser Café! 🫒🤍Bring ’n bietjie ekstra geur na jou kombuis! 🤩Of jy nou iet...
28/10/2026

✨ African Oils & Vinegar – nou beskikbaar by Cruiser Café! 🫒🤍

Bring ’n bietjie ekstra geur na jou kombuis! 🤩

Of jy nou iets spesiaals vir jouself soek, ’n unieke geskenkie wil gee of jou gunstelinggeregte ’n ekstra geurtjie wil gee… kom loer gerus in! 🌿

🍒 VARS LANGKLOOF-TROTS BY CRUISER CAFÉ! 🍒Kry jou vars kersies nou 🍒  300g vir slegs R60!⚠️ Beperkte voorraad beskikbaar,...
27/10/2026

🍒 VARS LANGKLOOF-TROTS BY CRUISER CAFÉ! 🍒

Kry jou vars kersies nou 🍒 300g vir slegs R60!

⚠️ Beperkte voorraad beskikbaar, spring gou voordat dit op is!

📍 Joubertina Toyota / Engen.

☕ DIE HILUX STACK & CRUISER DELUXE! 😍💚Het jy al ons heerlike focaccia-broodjies probeer? Dis die perfekte ete vir jou vo...
27/10/2026

☕ DIE HILUX STACK & CRUISER DELUXE! 😍💚

Het jy al ons heerlike focaccia-broodjies probeer? Dis die perfekte ete vir jou volgende koffiebreek of padkos!

🥪 Hilux Stack – Focaccia, ham, kaas & mayo
🔥 Cruiser Deluxe – Focaccia-braaibroodjie vir slegs R59 elk!

📍 Elke dag beskikbaar by Cruiser Café, Joubertina Toyota Engen!

Kom maak ’n draai en bederf jouself met iets lekker! 😋

🍲 Warm of koue kos, waar jy ook al gaan! Hierdie handige geïsoleerde kosbakkie is perfek vir skool, werk, padkos of ’n d...
26/10/2026

🍲 Warm of koue kos, waar jy ook al gaan!

Hierdie handige geïsoleerde kosbakkie is perfek vir skool, werk, padkos of ’n dag in die buitelug. 🎒

🔥 Hou kos warm tot en met 4 ure of koud tot 8 ure
✨ Duursaam, prakties en maklik om saam te neem!

Maak kosblik pak sommer ’n bietjie makliker vir almal.

📍 Engen / Toyota Joubertina

🧱 Trots Joubertina Toyota! Van Land Cruiser tot LEGO – iets vir elke Toyota-liefhebber! ❤️Kom loer in en ontdek jou guns...
23/10/2026

🧱 Trots Joubertina Toyota!

Van Land Cruiser tot LEGO – iets vir elke Toyota-liefhebber! ❤️

Kom loer in en ontdek jou gunstelinge by Cruiser Café! 🛻✨

🔫 NUWE SPEELGOED BY CRUISER CAFÉ! 💦Klein handjies, groot glimlagte! Kom loer in by Cruiser Café en ontdek ons nuwe speel...
14/10/2026

🔫 NUWE SPEELGOED BY CRUISER CAFÉ! 💦

Klein handjies, groot glimlagte!

Kom loer in by Cruiser Café en ontdek ons nuwe speelgoed! 🎉

📍 Engen / Toyota Joubertina.

✈️☕ Cruiser Café is going places! 😉Van die langpad tot in die lug, maak nie saak waarheen jy op pad is nie, ’n Cruiser-k...
12/10/2026

✈️☕ Cruiser Café is going places! 😉

Van die langpad tot in die lug, maak nie saak waarheen jy op pad is nie, ’n Cruiser-koffie maak elke reis beter! 💚

📸 Dankie Marius van der Westhuizen!

🍪 KOEKIE KARTEL IS VOLOP BY CRUISER CAFÉ! ✨ Die perfekte bederf! 📍Joubertina Toyota / Engen 🕕 Maaandag - Saterdag: 06:00...
12/10/2026

🍪 KOEKIE KARTEL IS VOLOP BY CRUISER CAFÉ!

✨ Die perfekte bederf!

📍Joubertina Toyota / Engen
🕕 Maaandag - Saterdag: 06:00–22:00 & Sondag: 06:00-20:00

Kom koop… voordat hulle weer verdwyn! 🤪

Nou beskikbaar by Cruiser Café!
12/10/2026

Nou beskikbaar by Cruiser Café!

Address

4 William Stewart Street
Joubertina
6410

Opening Hours

Monday 06:00 - 22:00
Tuesday 06:00 - 22:00
Wednesday 06:00 - 22:00
Thursday 06:00 - 22:00
Friday 06:00 - 22:00
Saturday 06:00 - 22:00
Sunday 06:00 - 22:00

Telephone

+27422050560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cruiser Café posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cruiser Café:

Shortcuts

Share

Category

Nearby autos & automotive services