Point-S Kathu

Directions Website Contact the business

Point-S Kathu NO STRESS WITH POINT S
Alignment and balancing
(1)

Point-S provides a wide range of top brand tyres in all sizes.We stock a wide range of rims to suit your needs with car services as our speciality and exhaust- and shock fitting our pleasure.Need a battery?

‼️ Neem kennis ‼️‼️ Take note ‼️Laat elke stem tel.
03/11/2026

‼️ Neem kennis ‼️
‼️ Take note ‼️
Laat elke stem tel.

Kom kry jou eie Kinetiese Span-tou vóór jy jou 4x4 vakansie aanpak. Indien jou bande se druk en suspensie reg is, sal jy...
02/11/2026

Kom kry jou eie Kinetiese Span-tou vóór jy jou 4x4 vakansie aanpak.
Indien jou bande se druk en suspensie reg is, sal jy hom dalk nie nodig kry - maar wat as???
Moenie in die slag trap nie.
Hierdie is ‘n defnitiewe moet-hê item in jou voertuig.
Point-S Kathu is mos hier vir JOU.


Nou ja… in die sweet van jou aangesig, sal jy jou brood verdien.Geen werk te groot of te klein nie.“Mike drop”
30/10/2026

Nou ja… in die sweet van jou aangesig, sal jy jou brood verdien.
Geen werk te groot of te klein nie.
“Mike drop”


27/10/2026

Trots Point•S !!!
Enige plek, enige tyd, regte produk vir elke unieke behoefte.
Elke keer Point-S.
Of jy bakkie-, trok-, trekker-, fiets- of sportmotorbande kort, Point-S Kathu is hier om jou te voorsien. Soos altyd - met goeie diens en helpende hand.




Big congratulations to Transnet Freight Rail, that has set a new WORLD RECORD for successfully operating a 696-wagon tra...
20/10/2026

Big congratulations to Transnet Freight Rail, that has set a new WORLD RECORD for successfully operating a 696-wagon train over 861km in a single trip. KATHU to SALDANHA.
Well done Transnet
Thank you for empowering women and creating new job opportunities!


Magtag!!!Kan ons almal net vir ‘n oomblik stil raak oor hoe die Radar Renegade ‘n verskil op ‘n voertuig maak.  Só kan ‘...
14/10/2026

Magtag!!!
Kan ons almal net vir ‘n oomblik stil raak oor hoe die Radar Renegade ‘n verskil op ‘n voertuig maak. Só kan ‘n Jeep op sy beste lyk.
Dankie Zane vir jou ondersteuning.
Hierdie is regtig uitsonderlik



‘n Nuwe lagie verf, maak darem ‘n mooi verskil. Dankie aan Grit Engineering wat hierdie proses vlot en flatervry laat ve...
29/09/2026

‘n Nuwe lagie verf, maak darem ‘n mooi verskil.
Dankie aan Grit Engineering wat hierdie proses vlot en flatervry laat verloop het.
Onthou ons lekker spesiale aanbiedinge en maak gerus ‘n draai.


Aan al ons gewaardeerde kliënte - ons is besig met ‘n bietjie opknapping met die voor-aansig van die winkel en vra asb u...
22/09/2026

Aan al ons gewaardeerde kliënte - ons is besig met ‘n bietjie opknapping met die voor-aansig van die winkel en vra asb u geduld. Jammer vir enige ongerief.


Kompetisie!!! Koop 4 Apollo of Vredenstein tyres en staan ‘n kans om hierdie 4x4 pomp te wen.  ‘n MOET-HÊ vir elke bakki...
15/09/2026

Kompetisie!!!
Koop 4 Apollo of Vredenstein tyres en staan ‘n kans om hierdie 4x4 pomp te wen. ‘n MOET-HÊ vir elke bakkie.
Aanbod sluit einde Desember 2026 en trekking vind plaas Januarie 2027



To all our loyal clients, come to Point-S Kathu and experience true customer satisfaction.Just to show our appreciation ...
09/09/2026

To all our loyal clients, come to Point-S Kathu and experience true customer satisfaction.
Just to show our appreciation - here is something just for you



Address

Erf 2844
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Point-S Kathu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Point-S Kathu:

Share


Other Automotive Parts & Accessories in Kathu

Show All