FIT IT KATHU

Directions Website Contact the business

FIT IT KATHU Besoek ons vir bande, wiele, remme, skokbrekers en alle ander voertuig "accessories". Flinke diens !

📢🗳️Neem asb kennis🗳️📢
02/11/2026

📢🗳️Neem asb kennis🗳️📢

_LIFE IS BETTER ON THE OPEN ROAD_Maar net as jou bande reg is. 😁😉Kom kry joune by Fit It Kathu!0537231115
30/10/2026

_LIFE IS BETTER ON THE OPEN ROAD_
Maar net as jou bande reg is. 😁😉
Kom kry joune by Fit It Kathu!
0537231115

Kersfees is om die draai Maar wat koop jy nou vir die man wat ALLES het? Los die sokkies, los die onderbroeke… GEE VIR H...
27/10/2026

Kersfees is om die draai Maar wat koop jy nou vir die man wat ALLES het?

Los die sokkies, los die onderbroeke… GEE VIR HOM FIT IT KATHU SE 4X4-KOMPRESSOR!
_ Vir jou man.
_ Vir jou pa.
_ Vir boetie.
_Of sommer vir jouself, want hoekom nie?

💥 SLEGS R2 495,00 BTW INGESLUIT!
Fit It Kathu
0537231115

23/10/2026

Jou Trok verdien net die beste ✨
Dunlop Tyres SA beskikbaarheid by Fit It Kathu - kom maak gerus n draai ...
Fit It Kathu
0537231115

KATHU, ONS HET REDE OM TROTS TE WEES! 🚂n WêRELDREKORD. ’N PRESTASIE VAN EIE BODEM!696 waens. 7 602 meter lank. ’n Ongelo...
20/10/2026

KATHU, ONS HET REDE OM TROTS TE WEES! 🚂
n WêRELDREKORD. ’N PRESTASIE VAN EIE BODEM!
696 waens. 7 602 meter lank. ’n Ongelooflike prestasie op die Sishen–Saldanha-spoorlyn!
Fit It Kathu wil graag ons opregte gelukwense rig aan Transnet Freight Rail en elke persoon wat deel was van hierdie geskiedkundige mylpaal.

Van Kathu tot die res van die wêreld — ons is trots op julle! 🇿🇦👏

👇 CAPTION DIE FOTO! Wat dink jy gaan hier aan? Of wat sou dié outjie sê as hy kon praat? Fit It Kathu 0537231115
19/10/2026

👇 CAPTION DIE FOTO!
Wat dink jy gaan hier aan? Of wat sou dié outjie sê as hy kon praat?

Fit It Kathu
0537231115

Wie sê bande koop is net ’n uitgawe? Hier kry jy nie net ’n lekker 18-MAANDE TRAPWAARBORG nie, maar ook ’n R800 CHECKERS...
16/10/2026

Wie sê bande koop is net ’n uitgawe?
Hier kry jy nie net ’n lekker 18-MAANDE TRAPWAARBORG nie, maar ook ’n R800 CHECKERS-VOUCHER! 🛒💸
Dis mos ’n wen-wen! Bande vir jou voertuig én ekstra geld vir jou inkopies! 😉

Kom maak ’n draai by Fit It Kathu en ry die naweek met ’n glimlag in! 🚗💨
0537231115
Dunlop Tyres SA

HET JY GEWEET?Jy kan dalk hierdie OUTJIE WEN! 😍Koop enige Apollo-band en staan ’n kans om ’n Opposite Lock-kompressor te...
13/10/2026

HET JY GEWEET?Jy kan dalk hierdie OUTJIE WEN! 😍
Koop enige Apollo-band en staan ’n kans om ’n Opposite Lock-kompressor ter waarde van R2 500 te wen! 🏆
Dis mos lekker! Wie wil dan nou nie so ’n outjie in sy garage hê nie?
📍 Kom maak ’n draai by Fit It Kathu en koop jou Apollo Tyres Africa band of 5 .
Fit It Kathu
0537231115

🔋⚡ BEGIN JOU WEEK MET ’N KRAGSKOP!Moenie wag vir die “klik-klik-klik” nie! Kom maak n draai by Fit It Kathu en kry betro...
12/10/2026

🔋⚡ BEGIN JOU WEEK MET ’N KRAGSKOP!
Moenie wag vir die “klik-klik-klik” nie! Kom maak n draai by Fit It Kathu en kry betroubare Dixon-batterye vir jou voertuig.
Fit It Kathu
0537231115

NAWEEK WEGEBREEK! 🚗💨Die tasse is gepak en almal is reg...Maar het jy al jou voertuig se bande nagegaan? 👀Kom maak gerus ...
09/10/2026

NAWEEK WEGEBREEK! 🚗💨

Die tasse is gepak en almal is reg...
Maar het jy al jou voertuig se bande nagegaan? 👀

Kom maak gerus ’n draai by Fit It Kathu vir ’n vinnige loopvlak-inspeksie of sommer net ’n banddruk-kontrole.

Fit It Kathu – ons help graag
📞 053 723 1115

Address

KAMEELDORING B4334 (OORKANT MALL)
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 23:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FIT IT KATHU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FIT IT KATHU:

Shortcuts

Share

Nearby autos & automotive services