Fit-It Keimoes

Fit-It Keimoes We sell and fit tyres, shocks, brakes, wheels, suspension and all services related to a tyre shop.

Terwyl sommige mense gym toe gaan om gewigte op te tel, vervang ons manne bande met tonne staal wat oor hulle koppe hang...
18/06/2026

Terwyl sommige mense gym toe gaan om gewigte op te tel, vervang ons manne bande met tonne staal wat oor hulle koppe hang. 💪😂

Geen drama nie, geen verskonings nie – net spanwerk, ervaring en manne wat weet hoe om saam te staan wanneer die uitdaging groot raak.

By FIT-IT KEIMOES glo ons:
🔧 As dit groot is, pak ons dit aan.
🔧 As dit swaar is, werk ons saam.
🔧 As dit bande het, kry ons dit weer aan die rol.

Geen uitdaging te groot, geen band te swaar, geen span sterker!

15/06/2026
Nuwe stel Aline Rims en stel Westlake bande, prentjie mooi! ☎️Kontak ons vandag by 054 205 0010
11/06/2026

Nuwe stel Aline Rims en stel Westlake bande, prentjie mooi!

☎️Kontak ons vandag by 054 205 0010

💪Nuwe sleepstang geïnstalleer vir Hoërskool Keimoes se nuwe skool bus.Dankie vir julle ondersteuning.Mag julle veilige k...
04/06/2026

💪Nuwe sleepstang geïnstalleer vir Hoërskool Keimoes se nuwe skool bus.

Dankie vir julle ondersteuning.

Mag julle veilige kilos ry🎉

Ons het die vertoonvenster opgradeer. 😍Dit sal help om binne temperature te beheer en die ontvangs beter te maak vir ons...
03/06/2026

Ons het die vertoonvenster opgradeer. 😍
Dit sal help om binne temperature te beheer en die ontvangs beter te maak vir ons kliente.
Terselfdertyd wys ons sommer n bietjie van die produkreeks bande wat ons verkoop.

Apollo Tyres Africa

29/05/2026

🛑 Vat jou bakkie na die volgende vlak met RAW 4x4 !
Gebou vir harde toestande!

Beskikbaar vir
Toyota
Ford ranger
Land cruizer 200 & 300 series
Triton / Pajero sport
Prado 120/150
Isuzu D-max
Navara NP300
En meer...

Gradeer vandag nog jou suspensie op!
☎️Kontak ons by 087 688 0733

🥳 Hier is vanmôre net tande en dis sommer lekker om 'n dag so te begin!  Ons het ook nuwe "blazers" 😀Dankie Sanco Upingt...
28/05/2026

🥳 Hier is vanmôre net tande en dis sommer lekker om 'n dag so te begin!

Ons het ook nuwe "blazers" 😀

Dankie Sanco Upington vir die puik diens! Die smiles sê alles.

Address

Kenhardt Road
Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27824520360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-It Keimoes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fit-It Keimoes:

Share