Zelco Pre-Owned

Zelco Pre-Owned Zelco Pre-Owned specializes in sales of all quality used vehicles and new Mitsubishi vehicles.

Baie geluk Lizel Brand met jou nuwe voertuig! Ek weet jy gaan die VW Polo Vivo sommer baie geniet! Baie dankie vir die o...
02/02/2022

Baie geluk Lizel Brand met jou nuwe voertuig! Ek weet jy gaan die VW Polo Vivo sommer baie geniet! Baie dankie vir die ondersteuning en veilige km's. - Dewald Kriel

Baie geluk Elizna van Wyk met julle nuwe voertuig! Baie baie dankie vir die ondersteuning en ek weet julle gaan hom somm...
02/02/2022

Baie geluk Elizna van Wyk met julle nuwe voertuig! Baie baie dankie vir die ondersteuning en ek weet julle gaan hom sommer baie geniet! Veilige km's! - Dewald Kriel

Congratulations Keatlaretse Monaheng with your New Mitsubishi Eclipse Cross 1.5T! This is your second purchase at Zelco ...
21/01/2022

Congratulations Keatlaretse Monaheng with your New Mitsubishi Eclipse Cross 1.5T! This is your second purchase at Zelco Motors and I thank you for the loyal support. Save driving and I know you will enjoy this vehicle just at much as the Mercedes your were driving. :) - Dewald

Baie geluk Eddie Koopman met jou splinternuwe JAC T8 1.9Tdi 4x4! Ek weet jy gaan die bakkie baie geniet en lekker spaar ...
20/01/2022

Baie geluk Eddie Koopman met jou splinternuwe JAC T8 1.9Tdi 4x4! Ek weet jy gaan die bakkie baie geniet en lekker spaar op brandstof verbruik! Baie dankie vir jou ondersteuning. - Dewald

2014 Hyundai Grand i10 Fluid 1.25 R124 90099055km - Full Service History Smash&Grab Security Windows - Alloy MAGS - Fron...
30/11/2021

2014 Hyundai Grand i10 Fluid 1.25
R124 900

99055km - Full Service History

Smash&Grab Security Windows - Alloy MAGS - Front & Rear Electrical Windows - Multifunction Steering Wheel - USB/AudioJack/CD/Radio Player - Aircon - Front Airbags - Low Fuel Consumption

Quick and Easy Finance available - Delivery Nationwide

Dewald Kriel - 0810 394 611
Petrie Nieuwoudt - 082 586 54 12

054 33 11 666

2013 Vw Polo 1.4 Trendline Sedan R139 900 109789km - Full Service History Tow Bar - Aircon - Spacious Boot and low Fuel ...
27/11/2021

2013 Vw Polo 1.4 Trendline Sedan
R139 900

109789km - Full Service History

Tow Bar - Aircon - Spacious Boot and low Fuel Consumpiton makes this the ideal Family Car. Ideal for long distance traveling & intown use. Qucik and Easy Finance Available - Trade ins welcome!

Dewald Kriel - 0810 394 611
Petrie Nieuwoudt - 082 586 5412

054 33 11 666

Baie geluk Tannie Julinda! Baie dankie vir die lojale ondersteuning en ons het lank gesoek en planne gemaak, maar dit wa...
13/11/2021

Baie geluk Tannie Julinda! Baie dankie vir die lojale ondersteuning en ons het lank gesoek en planne gemaak, maar dit was gedoen. :) Ek hoop Tannie geniet hom net soveel soos die ander een. Veilige km's! - Dewald 0810 394 611

Baie geluk met jou nuwe voertuig Mardus! Jy gaan lekker brandstof spaar heen en weer. Dit was 'n positiewe ervaring om s...
11/11/2021

Baie geluk met jou nuwe voertuig Mardus! Jy gaan lekker brandstof spaar heen en weer. Dit was 'n positiewe ervaring om saam jou besigheid te doen en lekker om te ontmoet. Veilige km's! - Dewald Kriel 0810 394 611

Baie geluk Mev Bosman met die pragtige nuwe voertuig! Baie dankie vir Mev en Mnr Bosman se lojale ondersteuning en ek we...
11/11/2021

Baie geluk Mev Bosman met die pragtige nuwe voertuig! Baie dankie vir Mev en Mnr Bosman se lojale ondersteuning en ek weet julle gaan hom nog meer geniet as die vorige een! Geniet daai Sunroof! :) - Dewald Kriel 0810 394 611

Congratulations William Cadman on the purchase of your Mitsubishi Triton 4x4 Double Cab! It was an honour to meet you an...
11/11/2021

Congratulations William Cadman on the purchase of your Mitsubishi Triton 4x4 Double Cab! It was an honour to meet you and you must enjoy all the rugged terrains that you still must explore. Enjoy the journey with your new Mitsubishi Triton! Save traveling - Dewald Kriel 0810 394 611

Baie geluk Johan Cremer met jou nuwe voertuig! Baie dankie vir jou lojale ondersteuning om weer by Zelco Motors te koop....
22/10/2021

Baie geluk Johan Cremer met jou nuwe voertuig! Baie dankie vir jou lojale ondersteuning om weer by Zelco Motors te koop. Ek weet jy gaan die een net so baie geniet soos jou vorige voertuig. Ek bel jou weer na 3 jaar vir die Triton-upgrade! - Dewald Kriel :)

Address

Khara Hais

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zelco Pre-Owned posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zelco Pre-Owned:

Share

Category