06/06/2026
Baie geluk Ricardo Jv Vuuren!
Sommige mense wen die prys en ry weg...
Ricardo wen die prys en vra: "Wat is die volgende opsie?" π€£πͺ
Die Foam Cell Pro is nou opgegradeer na 'n Ironman 4x4 Africa IM2.5!
Hou die spasie dop... hierdie een is besig om van 'n bakkie na 'n natuurverskynsel te ontwikkel! πͺοΈπ€£
ππ₯