Lichtenburg Toyota

Lichtenburg Toyota Toyota Dealership in Lichtenburg Northwest

10/07/2026

Guess what, good people? It’s school holiday season for the kids and Friday home time for the adults. If you could escape in your Toyota right now, where are we going?

A. Beach
B. Braai
C. Bush

Let us know below & let's go...

Have a legendary weekend, everyone!

GLOBAL ICON BREAKING RECORDS IN JUNEThe Toyota RAV4, officially recognised as the best-selling car in the world for 2025...
09/07/2026

GLOBAL ICON BREAKING RECORDS IN JUNE

The Toyota RAV4, officially recognised as the best-selling car in the world for 2025, has achieved a major milestone locally. In June 2026, the newly launched RAV4 recorded 355 units sold in South Africa, marking the nameplate's strongest monthly sales performance in the country since early 2021.

This surge in demand signals strong early market acceptance for the new generation model, further cementing Toyota’s position as a leader in the local automotive market.

Interested to see why the RAV4 is creating headlines and breaking records? Come visit our showroom to see it for yourself.

References:
• Toyota South Africa News: Toyota strengthens market leadership with June sales performance - toyota.co.za/discover/news/toyota-south-africa-motors-strengthens-market-leadership-with-june-sales-performance
• CAR Magazine: Toyota strengthens position as SA's best-selling car brand in June 2026 - carmag.co.za/news/industry-news/toyota-strengthens-position-as-sas-best-selling-car-brand-in-june-2026

Baie geluk aan Moné Coetzee met die aankoop van haar splinternuwe Toyota Corolla Cross 1.8 GR-S! Ons is so opgewonde vir...
09/07/2026

Baie geluk aan Moné Coetzee met die aankoop van haar splinternuwe Toyota Corolla Cross 1.8 GR-S! Ons is so opgewonde vir jou, en ons weet jy gaan elke oomblik agter die stuur geniet!

Dankie dat jy Lichtenburg Toyota en ons span vertrou het met hierdie spesiale aankoop. Dit was vir Pieter 'n absolute voorreg om jou by te staan en hierdie spesiale oomblik met jou te deel.

Mag die Corolla Cross jou op baie wonderlike avonture neem!

08/07/2026

Die ligte is af by Lichtenburg Toyota. Dankie aan almal vir nog 'n wonderlike dag om julle te kon bedien!

Wie was jy toe jy vandag by die kantoor uitgestap het? Los jou antwoord in die kommentaar
1. Die "Uitgeputte Hero": Uiteindelik! Ek is amptelik gereed vir my bank en 'n Netflix-reeks.
2. Die "Realist": Die dag was lank, maar nou begin die tweede skof: Wat gaan ek vanaand kook?
3. Die "High-Achiever": Wat 'n goeie dag! Ek voel produktief en kan nie wag vir môre nie.

Laat weet ons in die kommentaar—en as jy nommer 2 kies, vertel ons wat is op die spyskaart!

Stilte, sononder en ’n getroue Hilux... ’n spesiale hoendervleis-mooi oomblik! Mag julle almal vanaand goed rus en môre ...
07/07/2026

Stilte, sononder en ’n getroue Hilux... ’n spesiale hoendervleis-mooi oomblik!

Mag julle almal vanaand goed rus en môre met nuwe moed en spoed aanpak.

Nog ’n gelukkige kliënt ry by die vertoonlokaal uit! Baie geluk, Dirk Els, met die nuwe Toyota Hilux Double Cab 2.8 4X4!...
07/07/2026

Nog ’n gelukkige kliënt ry by die vertoonlokaal uit! Baie geluk, Dirk Els, met die nuwe Toyota Hilux Double Cab 2.8 4X4! Geniet elke kilometer en elke avontuur in jou nuwe voertuig. Dankie dat jy Lichtenburg Toyota gekies het om deel te wees van jou reis. Afgelewer deur Heleen.

𝗜𝗺𝗽𝗼𝗿𝘁𝗮𝗻𝘁 𝗡𝗼𝘁𝗶𝗰𝗲: 𝗔𝗶𝗿𝗯𝗮𝗴 𝗥𝗲𝗰𝗮𝗹𝗹Own a Toyota, Lexus, or Hino manufactured between 2002 and 2017? Your airbags may need to...
03/07/2026

𝗜𝗺𝗽𝗼𝗿𝘁𝗮𝗻𝘁 𝗡𝗼𝘁𝗶𝗰𝗲: 𝗔𝗶𝗿𝗯𝗮𝗴 𝗥𝗲𝗰𝗮𝗹𝗹
Own a Toyota, Lexus, or Hino manufactured between 2002 and 2017? Your airbags may need to be replaced. Please visit https://brnw.ch/21x3tr0 or reach out to Lichtenburg Toyota with your VIN to check if your vehicle is affected.
Your safety is our priority.
☎️ 018 632 4455

Baie geluk aan Mnr. en Mev. Verwey met julle nuwe Toyota RAV4 2.5 HEV. Die elegansie en doeltreffendheid van hierdie hib...
03/07/2026

Baie geluk aan Mnr. en Mev. Verwey met julle nuwe Toyota RAV4 2.5 HEV. Die elegansie en doeltreffendheid van hierdie hibriede-model maak dit die ideale keuse vir julle toekomstige avonture en die ritte wat voorlê.

Dankie dat julle Lichtenburg Toyota die geleentheid gegee het om deel te wees van die oomblik. Mag julle elke kilometer in julle nuwe voertuig geniet en net die beste herinneringe op die oop pad skep.

Afgelewer deur: Christo

Die foto’s vertel ‘n storie van hoop, liefde en die hartklop van ons gemeenskap wat uitreik na die boervroue wat ná die ...
02/07/2026

Die foto’s vertel ‘n storie van hoop, liefde en die hartklop van ons gemeenskap wat uitreik na die boervroue wat ná die onlangse vloede agter die skerms probeer sterk staan. Ons wil vir elke persoon wat bygedra het, uit ons harte bedank!

Dit is hartverskeurend om te d**k aan die verwoesting wat die vloede gesaai het, en ons wil graag hoop bring waar dit so broodnodig is.

Daar is nog tyd om 'n verskil te maak. As dit op jou hart gelê is om iets te skenk, maar jy nog nie tyd kon kry om dit in te handig nie, is jy steeds baie welkom om jou boks by ons vertoonlokaal af te laai voor 18 Julie 2026.

Pak gerus 'n skoenboks vol liefde – d**k aan items soos toiletware, velsorg, ietsie soets of skryfbehoeftes – en voeg asseblief 'n persoonlike brief van bemoediging by om vir hulle te wys hulle staan nie alleen nie.

Vir enige navrae, kontak ons gerus:
Retha van Greunen: 082 885 8116
Lichtenburg Toyota: 018 632 4455

A legendary choice for the road ahead!Congratulations to Mr Mosweu on taking delivery of your new Toyota Hilux Double Ca...
02/07/2026

A legendary choice for the road ahead!

Congratulations to Mr Mosweu on taking delivery of your new Toyota Hilux Double Cab 2.4 GD-6 MT. There is nothing quite like the reliability and strength of a Hilux, and we are certain this bakkie will be the perfect companion for all your future adventures.

Thank you, Mr Mosweu, for choosing Lichtenburg Toyota for your vehicle purchase. It was a pleasure assisting you, and we wish you many years of safe and happy kilometres behind the wheel!

Delivered by: Geraldo

Address

No. 1 Dr. Nelson Mandela Drive
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:15
Tuesday 07:15 - 17:15
Wednesday 07:15 - 17:15
Thursday 07:15 - 17:15
Friday 07:15 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27 18 632 4455

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lichtenburg Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lichtenburg Toyota:

Share

Category