Auto-Fit Louis Trichardt

Auto-Fit Louis Trichardt Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Auto-Fit Louis Trichardt, Cars, Krogh Street 76, Louis Trichardt.
(1)

17/06/2026

ADMIN POS BESKIKBAAR BY AUTOFIT

AutoFit is op soek na ’n energieke, betroubare en gemotiveerde persoon om by ons span aan te sluit in ’n Admin pos. Die pos is geskik vir ’n dame en is onmiddellik beskikbaar vir die suksesvolle kandidaat.

Vereistes:

✔️ Betroubaar en kan goed onder druk werk
✔️ Geldige bestuurslisensie
✔️ Nie-roker
✔️ Matrieksertifikaat
✔️ Eie vervoer
✔️ Energiek en positief
✔️ Uitstekende menseverhoudings en kliëntediensvaardighede

Aangesien daar daagliks met kliënte gewerk word, is goeie kommunikasie- en mensevaardighede van kardinale belang.

Werksure:

Maandag tot Vrydag: 07:30 – 17:00
Saterdag: 08:00 – 12:00

Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.

Aansoeke:

Stuur jou CV na:

📧 [email protected]

Kontakpersoon: Gerrie van Zyl
Sluitings datum: 25 Junie
Slegs gekeurde kandidate sal gekontak word. Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van u aansoek van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek ongelukkig nie suksesvol was nie.

Sluit vandag nog by die AutoFit-span aan! 🚗

10/06/2026
05/06/2026

Address

Krogh Street 76
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27846666820

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Auto-Fit Louis Trichardt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Auto-Fit Louis Trichardt:

Share

Category