02/11/2026
Hoekom maak die bends in 'n exhaust saak? š§
'n Exhaust moet deur 'n redelik beperkte spasie onder 'n voertuig pas. Daar is enjinonderdele, die chassis, suspension en ander komponente waarvoor plek gemaak moet word. Dis waar die bends inkom.
Maar 'n bend is nie net 'n manier om die pyp om 'n hindernis te kry nie. Die vorm en radius van die draai kan ook die vloei van uitlaatgasse beĆÆnvloed. 'n Baie skerp draai kan meer weerstand veroorsaak as 'n goed ontwerpte, gladde draai.
Die regte ontwerp hang natuurlik ook af van die pyp se deursnee, die enjin en waarvoor die voertuig gebruik word. Dis hoekom 'n exhaust nie net oor hoe dit klink gaan nie. Hoe die pype loop en bymekaar pas, maak ook saak.
Kontak TNT vir 'n sisteem wat gebou is net vir jou voertuig š„