04/06/2026
Baie baie geluk met jou Bestuurs Lisensie op ń nat+reënerige Mosselbaai vandag Adelle👏🥂🥳🍾🎉🎈Jy het bewys dat jy dit kon doen en ons almal is baie trots op jou🥇👍🤗Mag jy net veilige kilometers op jou lewenspad vorentoe ervaar🛐✝️🙏🏻🩸Geniet elke sekonde daarvan om te bestuur🚙🚙🚙🚙