Sales2Go

Sales2Go Ons verkoop namens u die onodige los goedere en items wat u nie gebruik nie. We sell unwanted goods and items you no longer need.

04/04/2017

1. Wasmasjien tekoop vir R1000.00 werk nog 100%- onderhandelbaar Samsung diamond drum
2. 4 los banke te koop vir R180.00 elk
3. Vrouens Kleure vir n swartsak R500.00
4. DVDs te koop vir R20/25.00 elk
5. PlayStation 2 vir R500
6. PlayStation 2 games vir R80- 120 elk
Items is onderhandelbaar
WhatsApp vir meer info 060 726 7224

08/09/2016

Hello almal
Die Sales2Go page is n besigheid aanlyn wat deur Facebook bestaan. Die doel van die besigheid is nie om self te adv nie dit word namens u gedoen en word op verskeie groepe en facebook blaaie geadv. Ek bring die koper en verkoper by mekaar vir komisie. Die tye is 9:00 - 16:00 Maandae tot Vrydae (kan na ure ook wees) kan my whatsapp op 060 726 7224 met fotos en prys en ek bespreek die terms and conditions met jou en komisie pryse word bespreek... daar word elke derde maand private sales only gedoen wat betekin dat die klient slegs eendag het om met die verkoper te reel en dan word daar geen komisie gevra nie. Elke klient kry n kode as hulle iets wil adv en die kope werk deur om julle details makliker op boek te hou. Baie dankie

Code 014 Samsung foon te koop R1100.00 onderhandelbaar
14/05/2016

Code 014 Samsung foon te koop R1100.00 onderhandelbaar

Code 015. 600mm Anvil Piewarmer stainless steel, 4 rakke te koop, puik kondisie R2300.00
14/05/2016

Code 015. 600mm Anvil Piewarmer stainless steel, 4 rakke te koop, puik kondisie R2300.00

28/04/2016

Hello almal
Ekt die volgende te koop. Julle kan my skakel of whatsapp by 060 726 7224
Braai tafel vir R4000.00 baie mooi en handgemaak. Dit is onderhandelbaar
Alfa Romeo vir R34 000.00 156 2lt 2004 model is baie mooi opgepas
Jukeboks, het oor die 200 CDs gelaai en werk met memory cards ook vir R8 000.00

Mooi jukebox vir R8000.00 is onderhandelbaar hy werk met R1 munte en het oor die 200 cds gelaai op hom. Code 011
28/04/2016

Mooi jukebox vir R8000.00 is onderhandelbaar hy werk met R1 munte en het oor die 200 cds gelaai op hom. Code 011

01/04/2016

Hello almal

Die volgende items is slegs vandag op special more gaan hulle weer op normale prys

Ek het n mooi Antique eetkammerstel bekikbaar, swarthout, is in 1950s gemaak in Knysna. Het n buffet en 6 stoele saam
Ek het n oulike braai tafel beskikbaar, sterk en is handgemaak
n Sitkammerstel
N baie mooi opgepaste laptop

Skakel of whatsapp vir fotos Vicky 060 726 7224

Sold
08/03/2016

Sold

SOLD
03/03/2016

SOLD

SOLD!
03/03/2016

SOLD!

29/02/2016

Hello almal, ek het n antique swart hout eetkammer stel te koop, 6 stoele met buffet. Die stel is in 1950 gemaak in Knysna. Is nog baoe mooi opgepas
Skakel Vicky vir meer inligting by 060 726 7224

Address

Naboomspruit
0560

Telephone

+27607267224

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sales2Go posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share