22/06/2026
Nog net 2 W E K E 💥 tot die afskop van seisoen 5 met Andre4x4 !
🤩Hierdie seisoen volg André en sy span 'n epiese avontuur deur die asemrowende landskappe van Namibië.
Van uitgestrekte duine en droë rivierbeddings tot afgeleë kampplekke en uitdagende 4x4-roetes. 🙏
Elke episode bring nuwe avonture, tegniese uitdagings en onvergeetlike ervarings.⭐⭐⭐⭐⭐
Ons Baobab 3i en Miskruier pak hierdie avontuur saam aan.🤩
🗓️Vanaf 6 Julie 2026
📺kykNET kanaal 144 op DSTV.
⏰Maandae om 17:30