30/12/2022
🚛Gesoek: Gekwalifiseerde Dieselbrandstofwerktuigkundige om so gou as moontlik te begin. Vereistes: Moet 'n geldige rybewys he, moet onder druk kan werk, en hoe meer kennis en kwalifikasies die persoon het, sal tot voordeel strek.
Salaris is onderhandelbaar,
Besigheid is gelee in Polokwane.
📎Indien belangstel, stuur asb CV, asook alle nodige dokumentasie na 086 520 8337 of 086 580 9435
â›”Geen Kansvatters asb
Indien meer inligting wil bekom, inboks my en ons kom terug na jou toe