08/05/2026
π¨ WERKSGELEENTHEID β GLAS FITTER π¨
Springbok Glasfit is op soek na βn ervare Glas Fitter om by ons span aan te sluit.
β οΈ BELANGRIK:
Aansoekers MOET vorige ervaring hΓͺ in die glasbedryf of met glasinstallasies werk om oorweeg te word vir die pos.
Posbeskrywing:
β’ Algemene glas fitter werk
β’ Hantering van direkte bestellings en versekerings-eise
β’ Bestuur van winkelvoorraad
β’ Ander ad hoc take verwant aan die pos
Minimum Vereistes:
β’ Bewese ervaring met glaswerk / glasinstallasies
β’ Geldige Kode B bestuurslisensie
β’ Moet βn Red Seal mediese toets kan slaag
π
Sluitingsdatum: 31 Mei 2026
Salaris: Markverwant
π§ Stuur volledige CV met verwysings en kontaknommers na:
[email protected]
π Of handig af by:
2 Toll Road, Springbok
Indien geen terugvoer binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang word nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.