12/10/2025
ONS GROET!!! Ons maak bekend dat Keurstop verkoop is.
Die nuwe eienaar het op 1 Oktober oorgeneem. Ons wens hulle alle sukses toe.
Die Bloemhoffs is hartseer. Die afgelope 25 jaar was goed. Ons wil julle as kliente bedank vir julle vriendskappe en ondersteuning.
Dit was vir ons n voorreg om julle te bedien...... Ook die wat so geraas het!!!!!!!!
Sien julle in die strate van Springbok. Anel, Linda en Bennie