Basson's Multi Supply and Auto Repairs

Directions

Basson's Multi Supply and Auto Repairs Meganiese en auto elektriese werke. Dienste
Brakes
Engine oordoen
Bearings
Gearbox
Clutch
Bedrading
En soveel meer. Kom gesels met ons.

13/08/2019

Ons is TOE tot verdere kennis. Dankie vir ondersteuning.

Bassons voel goed oor die werk wat hier gedoen is. Biekie panelbeat werk. 😃
22/07/2019

Bassons voel goed oor die werk wat hier gedoen is. Biekie panelbeat werk. 😃

23/05/2019

Bassons Auto nou Saterdae oop van 8h tot 1h. So as U nie deer week kans kry om by ons ytkom nie kan julle Saterdae kom inloer.

Vvl engine tekoop in puik toestand. R12000
23/05/2019

Vvl engine tekoop in puik toestand. R12000

Bassons het die pragtige honda reg getrek. Clutch vervang en olie lekasies regemaak. Vir enge werke kontak ons by 073908...
02/04/2019

Bassons het die pragtige honda reg getrek. Clutch vervang en olie lekasies regemaak. Vir enge werke kontak ons by 0739080520 of kom loer in

Hilux vvti ingewees vir petrol pomp vervang. Kontak ons gerus vir enige werke
01/04/2019

Hilux vvti ingewees vir petrol pomp vervang. Kontak ons gerus vir enige werke

Corolla 180i 1zz engine swap/engine rebuild.
01/04/2019

Corolla 180i 1zz engine swap/engine rebuild.

Pragtige Honda 150i by ons gewees vir valves wt gebuig was,aircon en nog foutjies wat ons ytgesort het
01/04/2019

Pragtige Honda 150i by ons gewees vir valves wt gebuig was,aircon en nog foutjies wat ons ytgesort het

Pragtige Nissan 200Sti voledige overhaul vani engine en onderstel + clutch kit
01/04/2019

Pragtige Nissan 200Sti voledige overhaul vani engine en onderstel + clutch kit

Projek van Bassons Auto vorder. Before en after. Vir enige werke kontak ons of kom loer in by ons werkswinkel in Kloofsi...
01/04/2019

Projek van Bassons Auto vorder. Before en after. Vir enige werke kontak ons of kom loer in by ons werkswinkel in Kloofsig skuins voor Abco

Address

Springbok
8270

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Basson's Multi Supply and Auto Repairs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share