Nuffield Auto Tech Service Centre

Nuffield Auto Tech Service Centre All minor and major repairs and maintenance done to all vehicles and small trucks. Services
Turbo's
Suspensions
Brakes
C.v joints
Clutch overhauls
Electric

Na 4 weke se harde werk het die eende dam weer water dankie aan al die sponsors en mense wat dag en nag saam ons gewerk ...
29/08/2019

Na 4 weke se harde werk het die eende dam weer water dankie aan al die sponsors en mense wat dag en nag saam ons gewerk het om dit moontlik te maak. Trots om deel te wees!!

Ou deur uit nuwe een in nou kan ons werk.Tnx Dave vir als sonder jou was dit nie moontlik.
29/08/2018

Ou deur uit nuwe een in nou kan ons werk.
Tnx Dave vir als sonder jou was dit nie moontlik.

Borde is op nou kan almal ons sien!!
13/08/2018

Borde is op nou kan almal ons sien!!

05/08/2018

Nuffield auto tech sal van more af oop wees in 23 4de laan springs dorp oorkant die ou springs delta vanaf 7:30-17:00 Maandag tot Vrydag en Saterdae van 8:00-13:00.

Nuffield auto tech skuif na 23 4de laan Springs dorp vanaf die 1ste Augustus 2018 . Die ander shop in eerste straat sal ...
31/07/2018

Nuffield auto tech skuif na 23 4de laan Springs dorp vanaf die 1ste Augustus 2018 . Die ander shop in eerste straat sal nog oop wees tot en met die 20ste Augustus 2018.

Net n paar draadjies gebrand!!!
04/12/2017

Net n paar draadjies gebrand!!!

My eerste weld met die nuwe aluminuim rods.
04/12/2017

My eerste weld met die nuwe aluminuim rods.

Address

Car 8th Str And 4th Avenue
Springs
1559

Telephone

0835549743

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuffield Auto Tech Service Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share