SWD Dunlop Express

Call Directions Contact the business

SWD Dunlop Express Wheel alignments, Tires, Exhaust, Suspension, etc.

*KENNISGEWING: GESLUIT VIR STEMDAG*Neem asb kennis dat alle Hi Way Bande-takke op *Woensdag 4 November* GESLUIT sal wees...
03/11/2026

*KENNISGEWING: GESLUIT VIR STEMDAG*

Neem asb kennis dat alle Hi Way Bande-takke op *Woensdag 4 November* GESLUIT sal wees.

Ons *24/7 uitroepdiens bly steeds beskikbaar* vir enige bandnoodgevalle.

02/11/2026
2025 Nissan Navara PRO-4X Warrior (D23)
29/10/2026

2025 Nissan Navara PRO-4X Warrior (D23)

2016 Hyundai Tucson (3de Gen) TL series
27/10/2026

2016 Hyundai Tucson (3de Gen) TL series

Voel jy vibrasies in jou stuurwiel terwyl jy bestuur?Dit kan ’n teken wees dat jou wiele nie behoorlik gebalanseer is ni...
26/10/2026

Voel jy vibrasies in jou stuurwiel terwyl jy bestuur?

Dit kan ’n teken wees dat jou wiele nie behoorlik gebalanseer is nie!

Behoorlike wielbalansering help om vibrasies te verminder, oneweredige bandslytasie te voorkom en ’n gladder, gemakliker rit te verseker.

Besoek jou naaste Hi Way Bande-tak en laat ons jou wiele balanseer!

KOOP NOU, BETAAL LATER!Nuwe bande nodig, maar wil jy jou begroting bietjie rek?Met PayJustNow by Hi Way Bande kan jy jou...
23/10/2026

KOOP NOU, BETAAL LATER!

Nuwe bande nodig, maar wil jy jou begroting bietjie rek?

Met PayJustNow by Hi Way Bande kan jy jou aankope oor 3 maklike betalings versprei – teen 0% rente!

Beskikbaar by ALLE Hi Way Bande-takke!

Boer jy? Dan weet jy hoe belangrik dit is om jou voertuie en toerusting aan die gang te hou!By Hi Way Bande bied ons nie...
19/10/2026

Boer jy? Dan weet jy hoe belangrik dit is om jou voertuie en toerusting aan die gang te hou!

By Hi Way Bande bied ons nie net landboubande vir trekkers, landbouvoertuie en implemente nie – ons kom ook na jou toe!

Met ons plaasdiens kry jy hulp waar jy dit nodig het, direk op die plaas.

Besoek www.hiwaybande.co.za vir meer inligting.

Kry die bande wat jy nodig het sonder om alles op een slag te betaal.PayJustNow is beskikbaar by HiWay Bande – kry jou b...
19/10/2026

Kry die bande wat jy nodig het sonder om alles op een slag te betaal.

PayJustNow is beskikbaar by HiWay Bande – kry jou bande nou en betaal later met gerieflike paaiementopsies.

Besoek jou naaste HiWay Bande-tak vir meer inligting.

Albertinia | Heidelberg | Swellendam | Paarl | Malmesbury | Ladismith | Riversdal

Landboubande waarop boere kan staatmaak.Sterk, betroubare bande vir trekkers, implemente en ander landbouvoertuie — gere...
19/10/2026

Landboubande waarop boere kan staatmaak.

Sterk, betroubare bande vir trekkers, implemente en ander landbouvoertuie — gereed vir die harde werk wat elke dag op die plaas wag.

En om dinge nóg makliker te maak, kom Hi Way Bande ook na jou toe met ons mobiele diens.

Besoek jou naaste Hi Way Bande-tak in Albertinia, Heidelberg, Swellendam, Ladismith, Malmesbury, Paarl of Riversdal.

Address

Somerset Street 60
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27285143798

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SWD Dunlop Express posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SWD Dunlop Express:

Shortcuts

Share

Nearby autos & automotive services