03/07/2026
Baie baie geluk aan Mev Louwrens met die koop van julle nuwe Chery Tiggo 4 Cross LIT
Baie dankie vir julle vertroue in my, dit was so lekker om die sleutel te oorhandig aan julle.
Wees veilig en geniet julle nuwe Chery!!
Welkom by die Chery familie ππ