Upington Toyota

Upington Toyota Upington Toyota

New Toyota Hilux Double Cab 2.8GD-6 Legend 6AT๐Ÿ”ฅ๐Ÿ†๐Ÿ’ฐR999 900STANDARD FEATURES:+ Android Auto & Apple CarPlay+ MyToyota App ...
17/06/2026

New Toyota Hilux Double Cab 2.8GD-6 Legend 6AT๐Ÿ”ฅ๐Ÿ†

๐Ÿ’ฐR999 900

STANDARD FEATURES:
+ Android Auto & Apple CarPlay
+ MyToyota App connected
+ Adaptive Cruise Control
+ 9-Speaker JBL Audio System

Upington Toyota
๐Ÿค™ 054 337 7100

17/06/2026

New Gen Hilux!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

ใ‚šviralใ‚ท

๐Ÿ†• ๐„๐ฑ๐ฉ๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ ๐’๐ž๐ซ๐ฏ๐ข๐œ๐ž ๐จ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ซ๐ข๐ง๐  at Upington Toyota!Expert servicing in 60 minutes or less! *Booking essential.*Complimentary ...
17/06/2026

๐Ÿ†• ๐„๐ฑ๐ฉ๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ ๐’๐ž๐ซ๐ฏ๐ข๐œ๐ž ๐จ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ซ๐ข๐ง๐  at Upington Toyota!

Expert servicing in 60 minutes or less!

*Booking essential.
*Complimentary car wash voucher included.

Contact us today for more information on this new service offering at Upington Toyota.

Upington Toyota:
๐Ÿ“ž 054 337 7100

16/06/2026

๐ŸŽ‰ Baie geluk, Burger, met jou splinternuwe Toyota Hilux! ๐ŸŽ‰

Mag hierdie Hilux jou op elke pad nader bring aan jou drome, sukses en nuwe geleenthede. Ons wens jou baie veilige kilometers toe en mag jy net groter hoogtes bereik in alles wat jy aanpak. Dankie vir jou vertroue in ons span โ€“ welkom by die Upington Toyota-familie! ๐Ÿš™๐Ÿ’ช

Groete
Karen Ekkerd
Toyota span

Baie dankie aan Cross Connect vir die ongelooflike Bybel Fun Run! ๐Ÿ“–๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธDit was vir ons by Upington Toyota โ€™n voorreg om ...
16/06/2026

Baie dankie aan Cross Connect vir die ongelooflike Bybel Fun Run! ๐Ÿ“–๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ

Dit was vir ons by Upington Toyota โ€™n voorreg om deel te wees van so โ€™n besonderse dag. Die gees, die mense en die goeie doel het dit โ€™n ervaring gemaak om te onthou.

Dankie aan elke deelnemer wat saamgestap, gehardloop en bygedra het om โ€™n verskil te maak. Ons sien reeds uit na die volgende een!

Jeugdag๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฅVandag vier ons Jeugdag en eer ons die jongmense wat die toekoms van Suid-Afrika vorm. Julle energie, passie en...
16/06/2026

Jeugdag๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฅ

Vandag vier ons Jeugdag en eer ons die jongmense wat die toekoms van Suid-Afrika vorm. Julle energie, passie en deursettingsvermoรซ inspireer ons elke dag.

Gelukkige Jeugdag van almal by Upington Toyota!

15/06/2026

๐๐ฒ๐›๐ž๐ฅ ๐Ÿ๐ฎ๐ง ๐ซ๐ฎ๐ง.โญ๏ธ๐ŸŽจ

Upington Toyota sien uit daarna om saam met Cross Connect deel te wees van die Fun Run & Color Run op 16 Junie!๐ŸŽจ๐Ÿƒ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ

Kom geniet โ€™n dag vol pret, kleur en gemeenskap saam met familie en vriende. Ons wil ook graag almal aanmoedig om โ€™n verskil te maak deur โ€™n Bybel te skenk of selfs โ€™n Bybel te borg vir iemand wat dit nodig het.

Elke bydrae maak โ€™n verskil. Ons sien uit daarna om julle daar te sien!

15/06/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐‡๐ข๐ฅ๐ฎ๐ฑ ๐Ÿ.๐Ÿ– ๐†๐ƒ-๐Ÿ” ๐’๐‘๐— ๐ข๐ฌ ๐ ๐ž๐ฆ๐š๐š๐ค ๐ฏ๐ข๐ซ ๐›๐š๐ฅ๐ž.๐Ÿ˜‚๐Ÿ”ฅ๐ŸŒพ

Hierdie 2.8 is gemaak vir die manne wat bale op die plaas gaan haalโ€ฆ en sommer nog tyd het vir โ€™n draai dorp toe ook! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ’ช

Die splinternuwe Hilux 2.8 GD-6 staan nou hier by Upington Toyota en wag vir sy volgende baas. Krag, betroubaarheid en daardie Hilux-gees wat enige uitdaging aanpak. ๐Ÿคž๐Ÿป๐Ÿ”ฅ

Hou ons blad dopโ€ฆ dalk gooi ons binnekort โ€™n lekker special uit saam met โ€™n paar splinternuwe tekkies vir die outjie! ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘Ÿ

Baie geluk aan Carla van Wyk met jou splinternuwe Toyota Corolla Cross 1.8 Xi CVT! ๐Ÿš—โœจWelkom by die Upington Toyota-famil...
15/06/2026

Baie geluk aan Carla van Wyk met jou splinternuwe Toyota Corolla Cross 1.8 Xi CVT! ๐Ÿš—โœจ

Welkom by die Upington Toyota-familie. Mag elke kilometer vol wonderlike herinneringe, veilige reise en groot avonture wees. Dankie dat jy jou vertroue in ons span geplaas het โ€“ ons waardeer dit opreg.

Geniet elke rit met jou nuwe Corolla Cross! ๐Ÿ™Œ

Address

Cnr Park & Le Roux Streets
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Toyota:

Share

Category