Kalahari Service Centre

Kalahari Service Centre We service and repair all types of vehicles. Specializing in Toyota, Nissan and Ford. Services,suspension,cv joint, shocks, brakes

11/06/2026
Op soek na vriendelike, flink, en betroubare diens ?Heilie en Nadine staan gereed om jou te bederf met die beste diens.
11/06/2026

Op soek na vriendelike, flink, en betroubare diens ?
Heilie en Nadine staan gereed om jou te bederf met die beste diens.

Kyk die mooiste klient wat ons nog gehad het. Raai wat haar naam is en wen hierdie KSC knipmes.Opsies:A. NalaB. NialaC. ...
10/06/2026

Kyk die mooiste klient wat ons nog gehad het.
Raai wat haar naam is en wen hierdie KSC knipmes.
Opsies:
A. Nala
B. Niala
C. Nila

As jy ʼn voertuig het wat rerig baie ry is ons jou Werkswinkel om jou voertuig te versien.  Besig met ʼn 300 000km diens o...
09/06/2026

As jy ʼn voertuig het wat rerig baie ry is ons jou Werkswinkel om jou voertuig te versien. Besig met ʼn 300 000km diens op hierdie betroubare Toyota.

Die vroeë voeltjie vang die vetste wurm.KSC van vroeg tot klaar. Ons staan reg om julle te help. Kom maak gerus ʼn draai ...
09/06/2026

Die vroeë voeltjie vang die vetste wurm.

KSC van vroeg tot klaar.

Ons staan reg om julle te help. Kom maak gerus ʼn draai en kom drink ʼn koffietjie by ons terwyl ons jou voertuig uitsorteer.

Met verloop van tyd bou koolstof en ʼn gomagtige taaiheid op in jou voertuig se inspuiters. Dit kan veroorsaak dat jou en...
08/06/2026

Met verloop van tyd bou koolstof en ʼn gomagtige taaiheid op in jou voertuig se inspuiters. Dit kan veroorsaak dat jou enjin nie meer optimaal presteer nie.

KSC verwyder hierdie opbou met ʼn chemiese uitspoel van jou hele petrol of diesel sisteem.

✅ Voordele van 'n professionele Injector Flush: • Verbeter brandstofverbruik • Herstel enjinverrigting en krag • Gladder luierloop • Makliker aanskakeling • Verminder rook en uitlaatgasse • Help om duur herstelwerk in die toekoms te voorkom • Bevorder langer lewe vir inspuiters en brandstofstelselkomponente.

🚗 Tekens dat jou voertuig dalk 'n Injector Flush benodig: • Verhoogde brandstofverbruik • Kragverlies, veral onder las • Ongelyke luierloop • Stadige versnelling • Moeilike aanskakeling • Enjin wat ongelyk loop.

📍 Besoek ons vandag en laat jou voertuig weer sy beste gee en dit vir slegs R900.

Jou Land Cruiser Verdien Die Beste.By KSC verstaan ons dat ’n Toyota Land Cruiser nie net ’n voertuig is nie — dis ’n we...
15/05/2026

Jou Land Cruiser Verdien Die Beste.

By KSC verstaan ons dat ’n Toyota Land Cruiser nie net ’n voertuig is nie — dis ’n werkesel, avontuurmaat en deel van jou besigheid of leefstyl.

Daarom vertrou soveel Land Cruiser eienaars op ons vir professionele diens, herstelwerk en instandhouding.

-Ervaring met Land Cruisers
-Moderne diagnostiese toerusting
-Kwaliteit onderdele
-Eerlike diens en raad
-Werk aan alle modelle en fabrikate

By KSC leef ons vir voertuie wat gebou is om lank te hou — en ons sorg dat jou Land Cruiser gereed bly vir enige uitdaging.

Kontak ons vandag vir jou volgende diens of herstelwerk. 054 331 3188

Jammer vir enige ongerief. Ons is weer Vrydag oop vir besigheid soos normaal.
12/05/2026

Jammer vir enige ongerief. Ons is weer Vrydag oop vir besigheid soos normaal.

Installeer gou ʼn na-ure koppelaar in ʼn Hi-Lux, vir ʼn klient wat dringend in die Kaap moet uitkom. Die snoek loop en die ...
07/05/2026

Installeer gou ʼn na-ure koppelaar in ʼn Hi-Lux, vir ʼn klient wat dringend in die Kaap moet uitkom. Die snoek loop en die nood is groot. Business is business vir beide van ons, klient en verskaffer...

Alwyn du Preez se hande staan vir niks verkeerd nie, of dit nou groot of klein is, motor oordoen of net nuwe bearings vi...
25/02/2026

Alwyn du Preez se hande staan vir niks verkeerd nie, of dit nou groot of klein is, motor oordoen of net nuwe bearings vir ʼn sleepwa is, hy sal jou help.

KSC tot u diens. Bel nou vir jou afspraak. 054-3313188.

Address

Morant Straat 1
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Service Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Service Centre:

Share