Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington

Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington Your trusted Tyre and Vehicle specialists in Upington

With this page we would like to keep you posted with all the latest specials on tyres, rims, shock absorbers, ext.

Nie elke dag wat mens die voorreg het om aan so ‘n mooi voertuig te werk nie😍Besonderse mooi kleur🤤
03/07/2026

Nie elke dag wat mens die voorreg het om aan so ‘n mooi voertuig te werk nie😍

Besonderse mooi kleur🤤

Sukkel jy om te sien? 🧐Moenie jou ouer kolligte of "spotlights" laat stof opgaar op die rak nie. KCs / IPFs / WarnBring ...
30/06/2026

Sukkel jy om te sien? 🧐
Moenie jou ouer kolligte of "spotlights" laat stof opgaar op die rak nie. KCs / IPFs / Warn
Bring hulle, ons gradeer hulle op na nuwe LEDs!

☎️ 054 3378955


Toyota Hilux GD6 4x4 🤩 ✅ RAW Nitro Max suspension✅ Air Lift air bags/springs✅ 2" Comfort shackles✅ 265/65R18 Sailun Terr...
20/06/2026

Toyota Hilux GD6 4x4 🤩
✅ RAW Nitro Max suspension
✅ Air Lift air bags/springs
✅ 2" Comfort shackles
✅ 265/65R18 Sailun Terrmax RT
✅ Brake Hose Extension Kit

➡️ Improved Ride Comfort
➡️Enhanced Towing Stability
➡️ Better Handling Performance

☎️0543378955
📱0824184067 Tiaan
📱0767804357 Henco
📱0722495429 Rosche

📍41 Anton Lubowski Street, Upington

Dis lekker as die veld so lyk in ons streek, maar dis nie goed vir jou voertuig se verkoeler nie. Kyk net hoeveel grassa...
11/06/2026

Dis lekker as die veld so lyk in ons streek, maar dis nie goed vir jou voertuig se verkoeler nie.
Kyk net hoeveel grassaad het hier uitgekom.

Wat ń lieflike sonskynoggend hier in die werkswinkel! Dankie aan elke kliënt vir julle volgehoue vertroue en ondersteuni...
11/06/2026

Wat ń lieflike sonskynoggend hier in die werkswinkel!
Dankie aan elke kliënt vir julle volgehoue vertroue en ondersteuning! 🤩
Mag julle ń heerlik dag beleef.

06/06/2026

🚨 WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR 🚨

Xtreme Wheel & Tyre is op soek na ’n 🔧 Wielspooringstegnikus 🔧 om by ons span aan te sluit!

Ons soek iemand wat:
✅ ’n Geldige bestuurslisensie het
✅ Hardwerkend en betroubaar is
✅ Goeie aandag aan detail het
✅ Professioneel kan werk
✅ Passie het vir motors en prestasie

⭐ Vorige ondervinding as wielspooringstegnikus sal sterk in jou guns tel.

As jy d**k jy het wat dit vat om deel van die Xtreme span te wees, stuur jou CV na:
📧 [email protected]

📞 Navrae:
076 780 4357

🔥 Make It Xtreme 🔥

Die VW Amarok het ingekom vir ń hooflig opgradeering. Die bestaande HID gloeielamp is vervang met Syncro Automotive LED ...
31/05/2026

Die VW Amarok het ingekom vir ń hooflig opgradeering.
Die bestaande HID gloeielamp is vervang met Syncro Automotive LED ligte om nog witter, skerper lig te kan gee, op "dim & bright". Elke sent werd!
Kontak ons gerus vir enige navrae.

0543378955 Kantoor
0824184067 Tiaan
0767804357 Henco
0722495429 Rosche

Nuwe rubber!!!! 🤩Michelin Anakee Adventure 2 op die 1200GS. Niks beter die vir "adventure biker" nie. Kontak ons gerus v...
30/05/2026

Nuwe rubber!!!! 🤩Michelin Anakee Adventure 2 op die 1200GS. Niks beter die vir "adventure biker" nie. Kontak ons gerus vir jou volgende stel bande.

Dankie Dewald vir jou ondersteuning, veilige myle!

Baie geluk Enson met die aankoop van julle nuwe Toyota Hilux 2.4 GD6. 🤩Xtreme het die nuwe Hilux toegerus met 235/75R15 ...
27/05/2026

Baie geluk Enson met die aankoop van julle nuwe Toyota Hilux 2.4 GD6. 🤩
Xtreme het die nuwe Hilux toegerus met 235/75R15 Westlake bande, nuwe wiele ook 35mm meer grondvryhoogte gegee, reg vir enige taak!
Kontak ons gerus vir enige navrae!

📍 Anton Libowski Straat, Upington
☎️ 054 337 8955

Address

Anton Lubowski Street 41
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington:

Share