17/06/2025
Veels geluk aan Lizanne Coetzee π₯³π€© ons deel in jou opwinding ππΊπ» en baie dankie π dat jy Morgan Noord Kaap gekies het as jou vennoot in die motorbesigheid π€
Mag jy onvergeetlike ervarings deurmaak en ongekende paaie π£οΈπποΈ aandurf met jou blink nuwe HAVAL Jolion 1.5 City Plus
Darren Curtley Titus πππ