Walker Group

Walker Group Walker Group is a family-owned company spanning 3 generations. We are a family business over 50 years old spanning 4 generations! We love our customers.

Business include Midas, Suzuki, Honda & 4X4 Mega World, IVECO, Polaris, JAC, Kubota, Yamaha, Forklift Rental, SKIP Rental, Tow-In-Service, Metal Recycling, 4X4 Rental and many more. The Walker Group operates in many industries through companies Walker's Midas and Walker Industria. Our brands & services include Midas (Parts & Accessories), 4X4 Mega World (Camping), Iveco, Silverton, CBS, Autoboys,

Suzuki (Bikes, Cars & Boats), Polaris, Yamaha, Honda, Kubota Tractors, TCM (Forklifts & Generators), Upington 4X4 Rental, Walker Forklift Rental & Walker Skip Rentals. Anything we can help with?

πŸš› TWEE STRALISSE. EEN STERK DEAL. πŸš›Ons het nog 2 x 2018 Iveco Stralis 480 trekkers beskikbaar teen ’n baie skerp prys.πŸ’₯ ...
08/06/2026

πŸš› TWEE STRALISSE. EEN STERK DEAL. πŸš›

Ons het nog 2 x 2018 Iveco Stralis 480 trekkers beskikbaar teen ’n baie skerp prys.

πŸ’₯ R389 000 elk, VAT uitgesluit

Hierdie trucks is refurbished en daar is ongeveer R100 000 per truck spandeer om hulle weer netjies en reg vir werk te kry. πŸ’ͺ

βœ… 2018 modelle
βœ… Tussen 700 000 km en 800 000 km
βœ… Iveco Stralis 480
βœ… Sterk langpad-trekkers
βœ… Refurbished en netjies
βœ… Ideaal vir vervoer, kontrakte en swaardiens gebruik

Hierdie is regte werkperde β€” teen ’n prys wat sin maak.

πŸ“ Walker Industria, Upington
πŸ“ž 054 332 1074 | Gerrit by Walker's IVECO: 0760113935

Wat ’n lekker Maandagoggend! β˜€οΈπŸ˜„Sterkte met die week wat voorlΓͺ β€” mag dit produktief, positief en vol goeie dinge wees. ...
08/06/2026

Wat ’n lekker Maandagoggend! β˜€οΈπŸ˜„

Sterkte met die week wat voorlΓͺ β€” mag dit produktief, positief en vol goeie dinge wees. Geniet die lekker weer en maak die beste van elke oomblik! πŸ’ͺπŸŒΏπŸš—

Groete - die Walker's Midas span πŸ‘ŠπŸ»πŸ‘ŠπŸ»πŸ‘ŠπŸ»

πŸ”₯ Toyota Land Cruiser 4.2 Enjin β€” Opgeknap & Reg vir Werk! πŸ”₯Ons het ’n opgeknapte Toyota Land Cruiser 4.2 enjin beskikba...
05/06/2026

πŸ”₯ Toyota Land Cruiser 4.2 Enjin β€” Opgeknap & Reg vir Werk! πŸ”₯

Ons het ’n opgeknapte Toyota Land Cruiser 4.2 enjin beskikbaar.

βœ… R160 000,00 BTW ingesluit
βœ… Dyno-toets papiere ingesluit
βœ… 1 jaar waarborg β€” ongeag kilometers
βœ… Netjies opgeknap en reg om te loop
βœ… Ideaal vir boere, werkbakkies en Cruiser-liefhebbers

Ons kan ook help met:
Dubbelkajuit en enkelkajuit bakkies / onderdele / verdere navrae.

πŸ“ž Kontak ons vandag vir meer inligting.

0543375200 | [email protected] | +27 71 466 7150

πŸš— WERKSGELEENTHEID: SALES MANAGER β€” AUTOBOYS / Auto-Armour πŸš—Walker’s Midas is op soek na ’n sterk, energieke Sales Manag...
04/06/2026

πŸš— WERKSGELEENTHEID: SALES MANAGER β€” AUTOBOYS / Auto-Armour πŸš—

Walker’s Midas is op soek na ’n sterk, energieke Sales Manager om ons AUTOBOYS / Auto-Armour afdeling in Upington te dryf.

Ons soek nie iemand wat net wag vir kliΓ«nte om in te stap nie. Ons soek iemand wat kan verkoop, opvolg, span lei en nuwe besigheid bring.

Die rol behels:

βœ… Bestuur van verkope vir AUTOBOYS / Auto-Armour
βœ… Aktiewe opvolg van kliΓ«nte en kwotasies
βœ… Bou van verhoudings met motorhandelaars, vlootkliΓ«nte en besighede
βœ… Daaglikse bestuur van die verkoopspan en werksvloei
βœ… Identifisering van nuwe verkoopsgeleenthede
βœ… Verseker goeie diens, netjiese kommunikasie en professionele kliΓ«ntehantering
βœ… Help om die afdeling se omset en winsgewendheid te groei

Vereistes:

βœ… Vorige verkoops- of bestuurservaring
βœ… Motorbedryf-ervaring sal ’n sterk voordeel wees
βœ… Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
βœ… Gedrewe, selfgemotiveerd en teiken-georiΓ«nteerd
βœ… Geldige bestuurslisensie
βœ… Moet professioneel, betroubaar en georganiseerd wees
βœ… Moet druk kan hanteer en verantwoordelikheid vat

Ons bied:

πŸš— Deel van ’n gevestigde groep in Upington
πŸ“ˆ Geleentheid om ’n afdeling te groei
🀝 Sterk handelsname en bestaande kliëntebasis
πŸ’ͺ Dinamiese werksomgewing vir iemand wat wil presteer

Aansoeke:

Stuur jou CV + ID na:
πŸ“§ [email protected]

04/06/2026

Ons kan skaars byhou met stock… maar ons adverteer hom anyway! πŸ˜…πŸ”₯

Die Hoffmann MB200 Offroad Mini Bike is besig om groot aandag te trek β€” en ons verstaan hoekom.

βœ… 196cc petrol engine
βœ… Top spoed van omtrent 55 km/h
βœ… Front & rear shocks
βœ… Disc brakes
βœ… Lekker vir plaas, site inspection, security, maintenance en sommer net rondry waar dit moet werk

En toe sΓͺ een boer vir ons hy kry tot 50 km per liter uit syne… nou kyk, ons gaan nie daai claim in klip kap nie, maar dit klink vir ons na 'n bargain πŸ˜„β›½

Perfek vir die plaas, werf of kamp.
Klein, sterk, eenvoudig en lekker prakties. πŸ•οΈπŸšœ

πŸ“Beskikbaar by Walker's Midas, Upington
πŸ“ž Kontak ons vandag β€” as daar stock oor is. πŸ˜…

[email protected] | 0543375200 | 0714667150

Walker Group is a family-owned company spanning 3 generations. Business include Midas, Suzuki, Honda & 4X4 Mega World, IVECO, Polaris, JAC, Kubota, Yamaha, Forklift Rental, SKIP Rental, Tow-In-Service, Metal Recycling, 4X4 Rental and many more.

πŸš› WERKSGELEENTHEID: KODE 14 VRAGMOTORBESTUURDER πŸš›Walker Industria – UpingtonWalker Industria is op soek na ’n betroubare...
03/06/2026

πŸš› WERKSGELEENTHEID: KODE 14 VRAGMOTORBESTUURDER πŸš›
Walker Industria – Upington

Walker Industria is op soek na ’n betroubare en ervare Kode 14 vragmotorbestuurder om by ons span in Upington aan te sluit.

Vereistes:
βœ… Geldige Kode 14-bestuurslisensie
βœ… Geldige PDP
βœ… Ervaring met swaar voertuie
βœ… Betroubaar, stiptelik en verantwoordelik
βœ… Goeie kennis van voertuiginspeksies en padveiligheid
βœ… Moet bereid wees om hard te werk en deel van ’n dinamiese span te wees

Pligte sluit in:
πŸš› Bestuur van vragmotors
πŸ“¦ Aflewerings en vervoer van goedere/toerusting
πŸ› οΈ Basiese voertuigkontroles en daaglikse inspeksies
πŸ“‹ Netjiese hantering van dokumentasie
🀝 Professionele diens aan kliënte

Aansoeke:
Stuur jou CV + ID na:
πŸ“§ [email protected]

Baie geluk Spanhein Boerdery met julle nuwe 3-ton Feeler all-terrain forklift! 🚜πŸ’ͺDankie vir julle ondersteuning en vertr...
03/06/2026

Baie geluk Spanhein Boerdery met julle nuwe 3-ton Feeler all-terrain forklift! 🚜πŸ’ͺ

Dankie vir julle ondersteuning en vertroue in Walker Industria. Ons glo hierdie sterk masjien gaan baie harde werk ligter maak op die plaas! πŸŒΎπŸ‘

Baie veilige en voorspoedige ure met die nuwe aanwins! βœ…πŸ”₯

Walker's Midas | 0543375200 | +27 82 578 0779 | [email protected] | [email protected]

29/05/2026

Upington Skou 2026! Honda Wing Upington Walker Group 4X4 MEGA WORLD UPINGTON - ons het NAMPO Upington toe gebring πŸ‘ŠπŸ»πŸ€πŸ»πŸ›©

29/05/2026

Skou 2026

JAC UPINGTON by Walker's Midas nuwe JAC Single CAB!Built Tough, Costs LessGet our rugged new T6 2.0L CTi single-cab bakk...
25/05/2026

JAC UPINGTON by Walker's Midas nuwe JAC Single CAB!

Built Tough, Costs Less

Get our rugged new T6 2.0L CTi single-cab bakkie and save big. From its affordable sub-R300,000 price tag to its outstanding fuel economy as low as 6.1 L/100 km, you can reduce your total cost of ownership with every kilometre driven. Airbags, 4-channel ABS, EBD & A/C standard.

Excellent value from R299,900 (VAT incl.)

5-year/100,000 km warranty
5-year/100,000 km 24-hour roadside assistance

Ts & Cs apply

[email protected] | 0548800055 | +27 84 432 3080

Address

Kooperasie Street 1
Upington

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27543375200

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Walker Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share