Fit-It Upington

Fit-It Upington The business was started 5 Aug 1996. We sell a wide range of tyres, mags,shocks,brakes & suspension
(2)

285/70R17 Gripmax Mud Rage RT on SPECIAL !R3990.00 per tyre vat incl.STRONG SIDEWALLS !!Ideal for gravel roads.         ...
18/06/2026

285/70R17 Gripmax Mud Rage RT on SPECIAL !
R3990.00 per tyre vat incl.
STRONG SIDEWALLS !!
Ideal for gravel roads.

#285/70r17

265/75R16 2de handse bande beskikbaar teen R1500 per band.50% loopvlak oor.       Westlake
18/06/2026

265/75R16 2de handse bande beskikbaar teen R1500 per band.
50% loopvlak oor.

Westlake

Die Ford Ranger Wildtrak kom met 265/60R18 uit die fabriek.Ons het die wiele verander na 16" en 285/75R16 Westlake Rugge...
18/06/2026

Die Ford Ranger Wildtrak kom met 265/60R18 uit die fabriek.
Ons het die wiele verander na 16" en 285/75R16 Westlake Rugged Legend bande opgesit.
Die bakkie was reeds toegerus met n 4x4 supsensie en 4x4 staal buffer.

Die wiele het dit toe nie eers gemaak tot op die vertoonkas nie !Die Toyota Hilux lyk uitmuntend met sy nuwe TITAN wiele...
17/06/2026

Die wiele het dit toe nie eers gemaak tot op die vertoonkas nie !
Die Toyota Hilux lyk uitmuntend met sy nuwe TITAN wiele en Westlake Rugged Legend bande.

Kom loer gerus na ons verskeidenheid van wiele in voorraad.
kontak nommer: 054-3311999

Lekker 4x4 dag om by te woon !
17/06/2026

Lekker 4x4 dag om by te woon !

Nuwe 17" Titan wiele nou in voorraad.R11 990.00 btw ingesluit.GRATIS installasie
17/06/2026

Nuwe 17" Titan wiele nou in voorraad.
R11 990.00 btw ingesluit.
GRATIS installasie

17/06/2026

Splinternuwe 17" 6/139 TITAN 4x4 wiele nou beskikbaar in +20 offset.
Perfek vir FORD, TOYOTA, AMAROK en vele ander bakkies.

17" Cruiser DEMO SET 285/70R17 Westlake Terra Legend bande plus RHC wiele.R24990 btw inStel van 4.300km gedoen.         ...
15/06/2026

17" Cruiser DEMO SET
285/70R17 Westlake Terra Legend bande plus RHC wiele.
R24990 btw in
Stel van 4.
300km gedoen.

n Lekker werksbraai vir jeugdag.Sonder n biertjie 🫣
15/06/2026

n Lekker werksbraai vir jeugdag.
Sonder n biertjie 🫣

Address

Cnr Lutz & Le Roux Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27543311999

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-It Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fit-It Upington:

Share