23/12/2023
Aan al my vriende en kliente `n woord van dank en opregte waardering vir julle gereelde ondersteuning gedurende die jaar. Ek wens almal `n geseende Christusfees toe en vertrou dat die nuwe jaar almal goed sal behandel. Voorspoed , Vreugde en VREDE OP AARDE EN IN ALMAL SE HARTE!!!!!