Hi-Q Upington

Hi-Q Upington Fitment Centre.Tyres Shocks Exhaust Wheelalignment Balancing Suspensions Bullbars Towbars
Mag Wheels

Nog n mooie, baie dankie Thys Auto Upington vir die ondersteuning. Die bakkie gaan iemand se hart baie bly maak!!! Hi-Q ...
13/06/2026

Nog n mooie, baie dankie Thys Auto Upington vir die ondersteuning. Die bakkie gaan iemand se hart baie bly maak!!!
Hi-Q Upington het n rim/tyre combo vir elke smaak.

Pragtig Arend Von Wielligh, wragtig!!! Apollo 3ply bande en n spoggerige stel allooi wiele. Baie dankie vir die onderste...
10/06/2026

Pragtig Arend Von Wielligh, wragtig!!! Apollo 3ply bande en n spoggerige stel allooi wiele. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons het n wiel vir elke smaak, kom maak n draai.....

En so lyk die eindproduk. Baie dankie Boetie Engelbrecht vir jou volgegoue ondersteuning. Die cruiser is uitsonders mooi...
09/06/2026

En so lyk die eindproduk. Baie dankie Boetie Engelbrecht vir jou volgegoue ondersteuning. Die cruiser is uitsonders mooi en in n ander klas. ROH Assault wiele met BF Goodrich bande. Gebou om te hou en koppe te draai!!! Veilige kilometers

Die week n paar bullbars van Gobi-X gefit. Baie goeie afwerking en pas soos n handskoen op die voertuie. Baie billik gep...
09/06/2026

Die week n paar bullbars van Gobi-X gefit. Baie goeie afwerking en pas soos n handskoen op die voertuie. Baie billik geprys!! Hulle het n wye reeks bullbars en towbars, kontak ons gerus vir enige navrae en pryse.

Vandag verjaar die Anker van Hi-Q Upington !!! ñ Volle 50 keer kersies uitgeblaas. Baie geluk Nick Borman. Geniet die ve...
09/06/2026

Vandag verjaar die Anker van Hi-Q Upington !!! ñ Volle 50 keer kersies uitgeblaas. Baie geluk Nick Borman. Geniet die verjaarsdag weg van jou werf af en kom veilig terug. 🤝🎂🥃🍻

02/06/2026
Baie dankie Mr Visagie vir die ondersteuning. Niks so lekker soos n nuwe paar skoene vir n fortuner nie!!! 265/60/18 Was...
02/06/2026

Baie dankie Mr Visagie vir die ondersteuning. Niks so lekker soos n nuwe paar skoene vir n fortuner nie!!! 265/60/18 Wastlake Rugged Legends op n stel 18" Mega-X wiele van A-Line.

Hier kom ding.... Erens lê n Land Cruiser wakker in die nag van opgewondenheid!!! Hy weet wat vir hom wag....
29/05/2026

Hier kom ding.... Erens lê n Land Cruiser wakker in die nag van opgewondenheid!!! Hy weet wat vir hom wag....

Degraaf uitlate!!!Kontak ons gerus vir joune!!!
27/05/2026

Degraaf uitlate!!!

Kontak ons gerus vir joune!!!

Dis nie elke dag wat ons twee 1250 GS’s kan werk nie,nog minder twee 40 jaar viering nie!!!Dankie vir julle ondersteunin...
26/05/2026

Dis nie elke dag wat ons twee 1250 GS’s kan werk nie,nog minder twee 40 jaar viering nie!!!

Dankie vir julle ondersteuning Arno en Pieter.Geniet julle trip deur Namibië!!!Veilig ry.

Address

Le Roux Straat 11
Upington
8800

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hi-Q Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hi-Q Upington:

Share