Werner Jacobs HerstelDienste

Werner Jacobs HerstelDienste We specialize in Land Rovers, services and parts. We are a JMC service dealer with a large variety of stock.

We service and repair any kind of vehicle and also deal with warranty claims.

05/01/2022

Voorspoedige 2022 aan elke liewe kliënt!
Ons is weer oop na ń lekker vakansie.
Ons kan nie wag om elkeen weer te sien nie.

Nog net 1 week oor om jou kar in tip top shape te kry.10Desember2021 tot 3Januarie2022054 495 0023
03/12/2021

Nog net 1 week oor om jou kar in tip top shape te kry.
10Desember2021 tot 3Januarie2022
054 495 0023

2 weke oor om jou voertuig reg te kry vir die langpad! Maak vandag jou afspraak.Ons sal gesluit wees vanaf 10 Desember t...
25/11/2021

2 weke oor om jou voertuig reg te kry vir die langpad! Maak vandag jou afspraak.
Ons sal gesluit wees vanaf 10 Desember tot 3 Januarie.

18/11/2021
J M C   Madness...
20/10/2021

J M C Madness...


Te KoopDefender V8 SU carburettorR800
11/10/2021

Te Koop
Defender V8 SU carburettor
R800

J M C   S P E C I A L S   slegs vir Oktober 2021!!Die onderstaande pryse sluit in olie, filters en arbied. Maak vandag n...
01/10/2021

J M C S P E C I A L S slegs vir Oktober 2021!!
Die onderstaande pryse sluit in olie, filters en arbied. Maak vandag nog jou afspraak.

Vandag vier ons 18 J A A R van besigheid, sonder ons mentor, sonder ons staatmaker, sonder ons Pa, sonder ons Man, Werne...
01/10/2021

Vandag vier ons 18 J A A R van besigheid, sonder ons mentor, sonder ons staatmaker, sonder ons Pa, sonder ons Man, Werner ek weet ons maak jou gelukkig. Dankie aan elke klient, oues/ nuwes en toekomstiges vir die ondersteuning. Hou ons blad dop vir asemrowende aanbiedinge slegs vir Oktober.
Groete Zouna & Desire

Land Rover & JMC maand, met so 'n titsel toeriste daarby!
20/09/2021

Land Rover & JMC maand, met so 'n titsel toeriste daarby!

30/08/2021

Dringend opsoek na ñ persoon met goeie meganiese onderving, hoef nie gekwalifiseerd te wees nie. Kontak 0844325039

En so skop ons die naweek af, met ñ goeie dosis JMC!
13/08/2021

En so skop ons die naweek af, met ñ goeie dosis JMC!

Address

Schroder Street 67/69
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27844325039

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Werner Jacobs HerstelDienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share