18/06/2026
ππ Goeie bande wen altyd!
Jou bande is die enigste kontak tussen jou voertuig en die pad. Maak seker jy ry met kwaliteit waarop jy kan vertrou.
Besoek De Wet Bande vir professionele advies, uitstekende diens en die regte bande vir jou voertuig.
π Reitz straat 11, Viljoenskroon
π 056 343 0382
π Point S South Africa
πΈ She Speaks Social